Description
Wat is ‘n Seep Sakkie?
Ons Seep Sakkies word gemaak van 100% katoen en is sag op die vel.
Jy gebruik die sakkie, met jou Bokmelk Seepkoek in, om mee te was. Hy maak lekker skuim en so hou jou seep ook langer. Na elke gebruik hang jy die sakkie met seep en al op om droog te word.




