Lyfwas 300ml – Oliekolonie

R145.00

Ons Lyfwas is sag op jou vel en die GEURE, onbeskryflik!  Voorwaar ‘n groot bederf sonder enige skadelike bestanddele wat nadele inhou vir jou en jou gesin se gesondheid.

Nét die beste is goed genoeg, NATUURLIK!

SKU: 20000257 Category: Tag:

Additional information

Weight 0.35 kg