Additional information
| Weight | 0.35 kg |
|---|
R117.00
Hierdie produk is ‘n groot gunsteling onder ons kliënte. Van mammas met woelige kortbene, mense wat nie lief is vir room aansmeer nie en veral ook die sport liefhebbers onder ons. Dit wend sommer baie vinnig aan, is nie te dik op die vel nie en help ook baie wanneer jy gebrand het in die son.
| Weight | 0.35 kg |
|---|