Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 2 × 5 cm |
R180.00
Sonlig en speserye in ‘n bottel – helder, warm en bietjie speels. Hierdie geur is sowel stimulerend as vertroostend, met ‘n elegante balans tussen soet en skerp, vars en ryk.
Essensiële olies: Orange, Grapefruit & Cinnamon
| Weight | 0.15 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 2 × 5 cm |