Additional information
| Weight | 0.35 kg |
|---|
R145.00
Na ‘n lang dag is ‘n warm bad gevul met die heerlike geure van Roos, Rooibos en Kaneel net die regte medisyne om jou te laat ontspan. Terwyl die Druiwepit, Klapper- en Avokado-olies jou vel sag en vertroetel laat, sal die natuurlike reuk in die stoom jou sommer vinnig laat vergeet van die dag wat was!
5 in stock
| Weight | 0.35 kg |
|---|