Enkel Bad Borrel Balle – Melk & Heuning

R60.00

Hierdie heerlike balle van Klein is anders as jou gewone balle/”bath bombs”.

Nie net laat die kosbare olies jou vel sag nie, maar ons geure sal deur jou hele badkamer trek en die magnesium help ook vir seer spiere!

Large (L) grootte

29 in stock

SKU: 575 Category:

Description

Elkeen van ons enkel balle word apart verpak met ‘n plastiek-omhulsel (“shrink-wrap”) vir koerierdoeleindes.

Let wel: HIerdie Bad Bal is slegs geskik vir volwassenes

Additional information

Weight 0.35 kg