100ml Baba LYFWAS – Sag Slaap

R105.00

Hierdie reeks is perfek vir net voor slaaptyd. Die sagte produkte versorg Baba se vel en die baie ligte ondertoon van Laventel sorg vir soete drome vir elke KLEIN-pêrel. Geskik vir 3 maande+

SKU: 201517 Category:

Additional information

Weight 0.15 kg